Woensdag, 07 Oktober 2026 Kern doel van die pos: Produk veilig te hanteer en op die mees ekonomiese manier by die korrekte punt af te lewer.... Doen Aansoek Kern doel van die pos: Produk veilig te hanteer en op die mees ekonomiese manier by die korrekte punt af te lewer.
Minimum Vereistes:
Graad 10; Kode 14 met PDP; 1-2 jaar ondervinding.
Vaardighede :
Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Vermoë om vir lang periodes op die pad te konsentreer; Konsentrasie m.b.t. die korrekte laai en aflaai van produkte; Liggaamlike vermoë om die werk te kan doen; Goeie menseverhoudinge.
Verantwoordelikhede:
Aflewering van die korrekte produk by die korrekte bestemming; Voldoening aan Wetgewing en staande regulasies; Administreer dokumentasie; Veilige hantering van toerusting; Laai en aflaai van voorraad; Verseker klantevredenheid. OVK is 'n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.
Main purpose of the position:
Handle product safely and deliver it to the correct point in the most economical way.
Minimum Requirements:
Grade 10; Code 14 with PDP; 1-2 year experience.
Skills:
Good communication and language skills in Afrikaans and English; Ability to concentrate on the road for long periods; Concentration with respect to the correct loading and downloading of products; Physical ability to do the job; Good human relations.
Responsibilities:
Delivery of the correct product at the correct destination; Compliance with Legislation and standing regulations; Administer documentation; Safe handling of equipment; Loading and unloading of inventory; Ensure customer satisfaction. OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups to apply. Doen Aansoek